De Havilland Canada Dash 8 | |
---|---|
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | de Havilland Canada (1983–1992) Bombardier Aerospace (1992–2019) De Havilland Canada (2019–tans) |
Nooiensvlug | 20 Junie 1983 |
Bekendstelling | 1984 met NorOntair |
Status | In gebruik |
Hoofgebruikers | Jazz lugredery Flybe Widerøe QantasLink |
Vervaardig | 1983 tot tans |
Aantal gebou | 1 249 (soos op 30 Junie 2018)[1] |
Eenheidskoste | Q200: US$12 miljoen (2000)[2] Q300: US$14.3 miljoen (2000)[2] Q400: US$32.2 miljoen (2017)[3] |
Die De Havilland Canada Dash 8, meer bekend as die Dash 8 is 'n reeks turboskroefaangedrewe streeksvliegtuie wat deur de Havilland Canada (DHC) bekendgestel is in 1984.
DHC is in 1988 deur Boeing oorgeneem en later deur Bombardier in 1992. In 2019 het Longview Aviation Capital weereens DHC oorgeneem en die de Havilland-naam laat herleef.
South African Express gebruik ook die vliegtuig.